Kan jy veslawing oorwin? Candice Barnard van Mighty Wings deel haar getuienis.
--:--
Dis moeilik om die wêreld aan te pak na jy vrygekom het van verslawing. Candice deel haar storie met Bertha.