#DieGrootTrek - Hoe Belangrik is slaap? (Sylvia Liebenberg - Sleep Clinic)

Loading player...
Ons almal het al gehoor hoe balngrik is slaap vir 'n mens, maar het jy geweet hoe baie die kwaliteit van jou slaap jou gesondheid kan beinvloed? Sylvia van The Sleep Clinic kuier in die ateljee en verduidelik slaap siklusse asook wat te veel of te min slaap aan 'n mens doen.
14 Nov 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Brendan Peyper "ou Dae"

Brendan het kom kuier oor sy nuwe enkelsnit "Ou Dae". Dis 'n kyk terug na eenvoudiger tye en roep herinneringe op van alles van Mix-It chats, laatnag Coco Pops en DVD's voor die kaggel, tot eerste soene, garage bands en sorgvrye avonture.
18 Sep 14 min

#OntbytMetDoepieEnNina - Johan Botha van Solidatiteit

Die Gautengse Onderwysdepartement het volgens Solidariteit erken dat hy nie meer sy statutêr verpligte subsidies aan skole kan betaal nie. Solidariteit en die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) het daarom Woensdag, 16 September 2026, die parlement gevra om die departement onder administrasie te plaas. Ons gesels met Johan Botha om meer uit…
17 Sep 8 min