Wat is die perspektief wat ons behoort te hê rondom God se seën?

Loading player...
Ons sluit Psalm 23 af deur te kyk na die realiteit van God se seën, dit wil sê, Sy goedheid en guns wat ons volg, al die dae van ons lewens...Wat is die perspektief wat ons behoort te hê rondom God se seën? Is dit toekomstig, of huidig, is dit geestelik, of materieël van aard, of dalk beide? Luister saam terwyl Charles van Onselen en Muller Crauwkamp hieroor gesels
28 Nov 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 121 - Oppad met God

Müller en Louis Negrini gesels vandag oor Ps 121 - die Here roep ons om saam met Hom te stap
26 Mar 49 min