Sondagoggend Erediens - Prof Pieter Verster

Loading player...
MALEAGI 4
1Die dag kom
en hy brand soos 'n oond.
Dié wat teen God in opstand is,
almal wat verkeerd doen, sal die kaf wees,
en hulle sal verbrand word deur die dag wat kom,
sê die Here die Almagtige.
Daar sal van hulle nie 'n wortel, nie 'n tak oorbly nie.
2Maar vir julle wat eerbied het vir my Naam,
sal die son van redding skyn
met genesing in sy strale.
Julle sal vry word en bokspring
soos vetgemaakte kalwers.
3Julle sal die goddeloses vertrap
dat hulle soos stof onder julle voete word
die dag as Ek ingryp, sê die Here die Almagtige.
3 Dec 2023 2AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Saterdag Oggenddiens - Past Buks van Staden

JAKOBUS 1 1Van Jakobus, 'n dienaar van God en die Here Jesus Christus. Aan die twaalf stamme wat oor die wêreld versprei is. Groete! Geloof en wysheid 2My broers, julle moet baie bly wees wanneer allerlei beproewings oor julle kom, 3want, soos julle weet, as julle geloof die toets deurstaan…
25 Jul 2AM 15 min

Donderdag Oggenddiens - Past Buks van Staden

2 KORINTIËRS 12 9Sy antwoord was: “My genade is vir jou genoeg. My krag kom juis tot volle werking wanneer jy swak is.” Daarom sal ek baie liewer oor my swakhede roem, sodat die krag van Christus my beskutting kan wees.
23 Jul 2AM 13 min