Maandag Oggenddiens - Past Riaan de Bruyn

Loading player...
HABAKUK 1
Opskrif
1'n Uitspraak van die Here wat Hy aan die profeet Habakuk geopenbaar het.
Habakuk se klag: Onreg
2Hoe lank moet ek om hulp roep
voordat U hoor, Here,
moet ek by U bly kla oor geweld
voordat U red?
3Waarom laat U my die onreg sien wat gedoen word,
waarom kyk U toe as daar soveel ellende is?
Oral rondom my is daar onderdrukking en geweld,
en word daar getwis en gebaklei.
4Die wet het nie meer krag nie,
en daar geskied nie meer reg nie.
Slegte mense het die oorhand oor die goeies,
en so word die reg verkrag.
15 Jan 2024 1AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Saterdag Oggenddiens - Past Buks van Staden

JAKOBUS 1 1Van Jakobus, 'n dienaar van God en die Here Jesus Christus. Aan die twaalf stamme wat oor die wêreld versprei is. Groete! Geloof en wysheid 2My broers, julle moet baie bly wees wanneer allerlei beproewings oor julle kom, 3want, soos julle weet, as julle geloof die toets deurstaan…
25 Jul 2AM 15 min

Donderdag Oggenddiens - Past Buks van Staden

2 KORINTIËRS 12 9Sy antwoord was: “My genade is vir jou genoeg. My krag kom juis tot volle werking wanneer jy swak is.” Daarom sal ek baie liewer oor my swakhede roem, sodat die krag van Christus my beskutting kan wees.
23 Jul 2AM 13 min