Spreeklewe - Ek weet watter planne Ek vir jou het

Loading player...
Vandag se spreeklewe kyk na Jesaja 43:11-13
Beteken hierdie verse dat alles net altyd sal goed gaan in gelowiges se lewe?
17 Jan 2024 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Groot Biddag - Vergifnis

Annelie gesels met Mariandra Heunis wat haar getuienis lewer oor hoe sy moes vergewe na haar man se moord voor haar en haar dogter in hulle huis. Annelie gesels ook oor ons vergifnis vir ander en God se vergifnis vir ons.
23 Apr 29 min