Opvoedkundige sielkundige oor kinders se tydsbestuur

Loading player...
Janine Kendall is 'n opvoedkundige sielkundige wat gesels oor hoe om jou kind/ers se skool; buitemuurse aktiwiteite en speeltyd te bestuur en balanseer
18 Jan 2024 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Groot Biddag - Vergifnis

Annelie gesels met Mariandra Heunis wat haar getuienis lewer oor hoe sy moes vergewe na haar man se moord voor haar en haar dogter in hulle huis. Annelie gesels ook oor ons vergifnis vir ander en God se vergifnis vir ons.
23 Apr 29 min