Sondagaand Erediens - Prof Laetus Lategan

Loading player...
DEUTERONOMIUM 33

26“Jesurun, daar is niemand soos God nie,
Hy ry deur die hemel om jou te kom help,
in sy majesteit ry Hy op die wolke.
4 Feb 2024 12PM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Donderdag Oggenddiens - Past Buks van Staden

2 KORINTIËRS 12 9Sy antwoord was: “My genade is vir jou genoeg. My krag kom juis tot volle werking wanneer jy swak is.” Daarom sal ek baie liewer oor my swakhede roem, sodat die krag van Christus my beskutting kan wees.
23 Jul 2AM 13 min