Psalm 33: Die Grootheid van God, Sy Sorg, en ons wag...

Loading player...
Daar blyk 'n verband te wees tussen die Grootheid van God, Sy Sorg, en ons wag...maar wat kan dit wees? Beinvloed ons wag op die Here enigsins Sy sorg, of Sy grootheid? Stellig nie, maar tog is daar 'n konneksie van een of ander aard. Luister saam na hierdie kort studie oor Psalm 33. Mag die Woord vir jou seën!
8 Feb 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 121 - Oppad met God

Müller en Louis Negrini gesels vandag oor Ps 121 - die Here roep ons om saam met Hom te stap
26 Mar 49 min