Benjamin : jongste seun van Jakob en die enigste van sy moeder Ragel
--:--
Benjamin was die jongste seun van Jakob en die enigste van sy moeder Ragel. Die geboorte was so moeilik dat sy hom Ben-Oni genoem het = Child of my sorrow. Maar dit was nie Jakob se droom vir hierdie kind nie. Luister en leer.