Op Plus50 kuiertyd vertel Professor Fransjohan Pretorius ons meer oor die boere se geloof in die oorlog.

Loading player...
Nina Grundlingh van Plus50 bring vandag vir ons Professor Fransjohan Pretorius om ons meer te vertel oor die Godsdienstye van die Boere op kommando tydens die Anglo-Boereoorlog.
Ons sê dankie aan DELBERG boedel en trustdienste vir die borg van die program.
22 Feb 2024 Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Voel jy soms soos 'n bedrieër in jou lewe? Donna Bothma weet...

#VreugdeJoy Donna Bothma van Healing Grace essentiële olies deel hoe Good haar waardigheid herstel het en haar bedrieërsindroom laat vaar het. Sy deel ook oor Belly2Brain se Madiba dag uitdaging en Women of Stature - hoe om in 'n gemeenskap jou geloof uit te leef.
16 Jul 1 hr 21 min