FRANS CLOETE - SKULDHULP - 23 Feb 2024
--:--
Frans het as Geoktrooieerde Rekenmeester aan die Universiteit van Pretoria gekwalifiseer. Hy het by Price Waterhouse Coopers aangesluit waar hy sy artikels voltooi het in 2015. Na sy artikels het Frans waardevolle ondervinding opgedoen as die Hoof Finansiële Beampte by 'n gerespekteerde vervaardigingsmaatskappy, oor 'n tydperk van 5 jaar. Frans het vroeg in 2021 by die Debt Rescue-span aangesluit, en is huidiglik die Hoof Uitvoerende Beampte van Skuldhulp, die susters-maatskappy van Debt Rescue, wat Afrikaanse Suid-Afrikansers bystaan met hulle skuld probleme