Saterdag Oggenddiens - Ds Frans Oosthuizen

Loading player...
SEFANJA 3

Ek gee aan julle roem en eer
14Sing, Sion! Juig, Israel!
Wees met alles wat jy is, vrolik en bly, Jerusalem!
15Die Here het 'n einde gemaak aan jou straf,
Hy het jou vyande laat padgee.
Die Koning van Israel, die Here, is by jou;
jy hoef geen ramp meer te vrees nie.
16Daardie dag sal daar vir Jerusalem gesê word:
Moenie bang wees nie, Sion,
moenie jou hande moedeloos laat hang nie!
17Die Here jou God is by jou,
Hy, die krygsman wat red.
Hy is vol vreugde oor jou,
Hy is stil-tevrede in sy liefde.
Hy jubel en juig oor jou:
2 Mar 2024 1AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Donderdag Oggenddiens - Past Buks van Staden

2 KORINTIËRS 12 9Sy antwoord was: “My genade is vir jou genoeg. My krag kom juis tot volle werking wanneer jy swak is.” Daarom sal ek baie liewer oor my swakhede roem, sodat die krag van Christus my beskutting kan wees.
23 Jul 2AM 13 min