Psalm 36 - God bly sentraal

Loading player...
Ten spyte van die onbetroubaarheid van wisselvallige mens, bly God getrou en sentraal! Leer Hom dieper ken...hou vas aan Hom, want Hy hou vas aan jou. Drink diep uit Sy Fontein van Lewe en Genot, en vind jou oorwinning in Sy liefde, lewe en Lig.
29 Feb 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 121 - Oppad met God

Müller en Louis Negrini gesels vandag oor Ps 121 - die Here roep ons om saam met Hom te stap
26 Mar 49 min