Agra Draadloos Direk Ep 98

Loading player...
Draadloos is 'n 3 minuut-lange landbou program wat fokus op aktuele landbou sake, asook die jonste nuus en ander sake van belang vir die landbou gemeenskap.

Draadloos is a 3-Minute Agri Show or Radio Magazine Programe and Podcast, in which we look at the latest news in agriculture topics, weather, general farming tips and upcoming auctions.
4 Mar 2024 Afrikaans South Africa Business News · Daily News

Other recent episodes

Spesiale Episode - Foot and Mouth

In hierdie spesiale episode van Agra Draadloos, verduidelik Dr Ingrid Henkert-Weissnar - die FMD Support Fund koordineerder, waarom en hoe Namibia te werke gaan wanneer dit by Foot and Mouth inenting kom.
26 Feb 4 min

Episode 182

Hierdie week gee Veearts, Dr Theuns Laubscher vir ons n paar toepaslike diere gesondheidswenke.
25 Feb 2 min

Episode 181

Hierdie week gesels die veearts, Dr Theuns Laubscher met ons oor belangrike ontwikkelinge.
19 Feb 3 min

Episode 180

In hierdie week se episode van Agra Draadloos gesels Angelina Kanduvarisa met ons. Sy is die tegniese adviseer by Agra ProVision.
12 Feb 3 min

Episode 179

Hierdie week hoor ons van dr. Theuns Laubscher. Hy is van die Windhoek Veeartsenykliniek, sowel as Jamie Kahmann, Junior Tegniese Adviseer by Agra Provision.
5 Feb 4 min