Oppinuus - Kader ontplooiing

Loading player...
Politieke Ontleder van die Universiteit van Pretoria, Roland Henwood gesels met Annelie oor die ANC se kaderontplooiing hofsake en hoe dit ons raak
22 Feb 2024 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Anelma - Fiesta

Grootfm se eie Anelma van Heerden is die nuwe aanbieder van die Kyknet program Fiesta! Annelie gesels met haar oor feeste, tv en radio en of sy koffie of sosiale media verkies
11 Jun 14 min

Skemer

Skemer kuier by Annelie op Mirrag! Hulle gesels verhoudings, gee raad, Annelie toets hulle rigting wysers en hulle deel hulle nuwe liedjie "Rigting"
9 Jun 17 min

Geeweek - Saai berading

Franelyn kom deel haar storie met Annelie en praat oor die belangrikheid van berading en betyds hulp kry vir geestes gesondheid
28 May 22 min

Geeweek - Eleos oor hulle na-skool

Annelie gesels met Marné (maatskaplike werker) Amalie en Grace (Matrikulant) oor Eleos se na-skool projek waar hulle kinders voed, help met huiswerk en verantwoordelikheid leer
27 May 15 min