Lositbeter - Child protection unit

--:--
Danie van Loggerenberg, stigter van die @nationalcentrechildprotection word verras met 26 splinternuwe selfone (ter waarde van R20 000) – geborg deur My Spar en PEP. Volgens Danie, gaan meer as 1 200 kinderstemme nou per maand gehoor word met hierdie skenking. Indien jy ‘n tweedehandse-selfoon het wat nie gebruik word nie, bring dit na GROOTfm 90.5 se kantoor, geleë in Ringwoodweg 26, Lynnwood Manor. DANKIE, @nationalcentrechildprotection-span vir die #GROOTverskil wat julle maak!
2 Apr Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

#KomOnsPraatDaaroor - 24 Julie

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
24 Jul 44 min

#KomOnsPraatDaaroor - 17 Julie

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
17 Jul 43 min

MJ Nel op #BrunchmetAnnelie

MJ Nel kuier by Annelie in die #Brunch. Hulle gesels musiek, hy speel live en deel sy nuwe liedjie #weerprobeer
16 Jul 28 min

Spreeklewe - Jesus as Hoë Priester

Hebreërs 4:16 Kom ons gaan dan met vrymoedigheid na die genadetroon, sodat ons barmhartigheid en genade ontvang en so op die regte tyd gered kan word. Ons fokus op Jesus as die hoë priester. Jesus wat werklik mens was, en wat ons met God kom versoen het
26 Jun 8 min

#KomOnsPraatDaaroor - 10 Julie

10 Jul 44 min