Spreeklewe - Geluk is 'n keuse

Loading player...
Soms moet jy die besluit neem om gelukkig te wees ten spyte van jou omstandighede en agv jou verhouding met God
20 Mar 2024 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Groot Biddag - Vergifnis

Annelie gesels met Mariandra Heunis wat haar getuienis lewer oor hoe sy moes vergewe na haar man se moord voor haar en haar dogter in hulle huis. Annelie gesels ook oor ons vergifnis vir ander en God se vergifnis vir ons.
23 Apr 29 min