#DieGrootTrek - Dag in die lewe van - Brandweerman

Loading player...
DIe movies verf 'n hele ander prentjie van die brandweer. Die manne en dames haal nie net katte uit die boom nie, hulle is betrokke by so baie nooddiens aspekte. Jas Kruger van Sentraal Hoofkwartier is al 37 jaar in die bedryf en kom gesels met ons oor sy beroep en sy passie daarvoor.
15 Apr 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#DieGrootTrek - GrootGeld met PSG Silver Lakes

Ons splinternuwe GrootGeld insetsel word aan jou gebring met die komplimente van PSG Silver Lakes. Jan Van Wyk gaan elke laaste dinsdag van die maand by ons inloer om te gesels oor finansies, finansiele nuus en ander verwikkelinge wat jou geldsake beinvloed.
25 Mar 33 min

#DieGrootTrek - Pedro Barbosa

Die talentvolle Pedro Barbosa kom loer weer in by Doepie en Nina. Hy bederf nina met n paar uitheemse nommertjies en vertel ons ook hoekom hy die groot besluit moes maak om op te hou musiek uitsit na sy finale album!
18 Mar 30 min

#DieGrootTrek - Ivan Roux

Ivan het weer kom inloer vir n lekker gesels en ook om te vertel van sy nuwe musiek en wat hy beplan vir die res van die jaar! Ons vind ook uit oor sy nuwe Enkelsnit "Pitte" en wat die storie agter dit is!
20 Mar 23 min

#DieGrootTrek - Dag in die lewe van 'n Vrywilliger

Daar is mense in die gemeenskap wat ander help en niks in ruil verwag nie behalwe om dinge beter te los as wat hulle dit gekry hhet. Die mense het 'n hart van goud en ons noem hulle vrywilligers. Magda en Lizelle kom deel hulle storie vandag met ons oor…
24 Feb 31 min

#DieGrootTrek - Tshwane Burgemeester Dr. Nasiphi Moya

Ons het belowe dat ons nie sal rus voor ons die nuwe Burgemeester van Tshwane Dr. Nasiphi Moya in die ateljee gekry het nie. Dit was vir ons belangrik om te hoor wat haar plan is met Pretoria en of sy bereid is dat ons haar aanspreeklik hou vir besluite…
14 Mar 38 min