#DieGrootTrek - Dr. Lizelle Grobler (Sien sonder jou oë)

--:--
Glo dit of nie, sien sonder om jou oë te gebruik is moontlik. Dr. Lizelle Grobler, wat ook 'n gesertifiseerde profileerder en forensiese psigofisioloog met 'n PhD in Metafisiese wetenskap is, was vir 'n 10-dae opleidingsessie in Duitsland in November'23, waar sy meer geleer het oor hierdie ontsagwekkende, fassinerende verskynsel om te kan sien sonder die gebruik van jou oë.
16 Apr Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#DieGrootTrek - Dag in die lewe van Pediatriese Dieetkundige

Nadia Janse Van Rensburg kom gesels vandag met ons oor haar beroep as Pediatriese Dieetkundige. Wat presies dit behels en ook hoe hulle op hoogte moet bly van internasionale navorsing om seker te maak ons kinders kry alles wat hulle moet eet in op n daaglikse basis.
27 May 35 min

#DieGrootTrek - Liezel van Intiem

Liezel het weer kom inloer om 'n luisteraars brief te ontleed met opinies deur haar paneel van professionele mense. Ons nuwe insetsels genaamd "Liewe Liezel" Gee luisteraars die kans om hulle huweliks probleme en vrae te deel en dit word dan bespreek en raad gegee. Indien jy 'n vraag het…
21 May 31 min

#DieGrootTrek - Hettie Brittz (Kweek kinders met karakter)

Hettie gesels op die GrootTrek vandag oor haar nuwe boek, Kweek Kinders met Karakter. Die boek beantwoord vrae soos: • Is daar Boomsoorte wat beter is as ander? • Wat kan my persoonlikheid verander? • Wat as ek of my kinders twee of drie Bome gelyk is? • Hoe gebruik…
16 May 24 min

#DieGrootTrek - Wat moet jy weet voor jy stem?

Doepie en Nina gesels vandag met Wellington Radu van Futurelect. Hulle gee leiding aan toekomstige politiese leiers veral in die jeug stadiums en wil ook die gewone persoon op straat meer kennis gee oor hoe om te stem, wat jy moet weet en hoe die stemdag gaan uitdraai as dit…
20 May 11 min

#DieGrootTrek - Vanes-Mari inspireer om jou eie berg te klim!

Vanes-Mari Du Toit het sopas terug gekom van Nepal af. Sy was deel van n groep avonturiers wat 'n Guiness world rekord gaan breek het ten bate van n goeie doel. Sy vertel vir ons van hoe hierdie reis haar uitkyk op die lewe verander het en wat hulle alles…
23 May 31 min