Saxby Twins onderhoud

Loading player...
Annelie het met Kyle van die Saxby Twins gesels oor hulle nuwe enkelsnit en sommer sy Afrikaanse kennis getoets
22 Apr 2024 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Groot Biddag - Vergifnis

Annelie gesels met Mariandra Heunis wat haar getuienis lewer oor hoe sy moes vergewe na haar man se moord voor haar en haar dogter in hulle huis. Annelie gesels ook oor ons vergifnis vir ander en God se vergifnis vir ons.
23 Apr 29 min