GROOT-Biddag - Skole

Loading player...
Annelie fokus op skole en jongmense in 'n gesprek met 2 Skoolseuns, Viljee Smit en Jesse Pretorius asook Pastoor Muller Kroukamp en Pastoor Werner van der Walt. Wat is ons kinders se grootste uitdagings en hoe kan ons as volwassenes hulle help
29 Apr 2024 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Groot Biddag - Vergifnis

Annelie gesels met Mariandra Heunis wat haar getuienis lewer oor hoe sy moes vergewe na haar man se moord voor haar en haar dogter in hulle huis. Annelie gesels ook oor ons vergifnis vir ander en God se vergifnis vir ons.
23 Apr 29 min