GROOT-Biddag - Finansies

Loading player...
Annelie gesels met Dr. Francois Stoffberg en Jan van Wyk oor finansies en geloof en hoe dit hand aan hand gaan. Mag ons bid vir finansies, wat is ons verantwoordelikheid teenoor die staat ens.
29 Apr 2024 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Groot Biddag - Vergifnis

Annelie gesels met Mariandra Heunis wat haar getuienis lewer oor hoe sy moes vergewe na haar man se moord voor haar en haar dogter in hulle huis. Annelie gesels ook oor ons vergifnis vir ander en God se vergifnis vir ons.
23 Apr 29 min