![](https://static.iono.fm/files/p2476/logo_6760_20211104_105707_600.jpg)
Agra Draadloos Direk Ep 106
--:--
Hierdie week gesels PD met Flip Du Plessis oor veilingsnuus, spesifiek gefokus op die noorde, sowel as Enerfeed; n uitstekende energiebron vir jou diere.