GROOT Biddag Ma wees

Loading player...
Annelie gesels met 4 mammas oor ma wees, die uitdagings, die Hoop, tyd vir jouself en hoe belangrik gebed is vir leiding as ouer en vir jou kinders
29 Apr 2024 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Groot Biddag - Vergifnis

Annelie gesels met Mariandra Heunis wat haar getuienis lewer oor hoe sy moes vergewe na haar man se moord voor haar en haar dogter in hulle huis. Annelie gesels ook oor ons vergifnis vir ander en God se vergifnis vir ons.
23 Apr 29 min