Hoe klimaatsverandering in landbou bekamp kan word: kenner
--:--
Die nuutste klimaat voorspelling deur Climate Namibia het voorspel dat dorpe in die grootste dele van Namibië ondergemiddeld reënval sal kry in Mei maand. Maar vir die toekoms lyk dit nie asof dinge beter gaan word weens klimaatsverandering nie, dit kan landbou in die toekoms negatief affekteer. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met die bekende Suid-Afrikaanse landbou-ekonoom dr. Kobus Laubscher oor die tradisionele beesrasse soos die geharde Afrikaner maar, wat minder uitslag.