Saterdag Oggenddiens - Dr Belinda van der Vlies

--:--
JOHANNES 14
Jesus gaan na sy Vader toe
1“Julle moet nie ontsteld wees nie. Glo in God; glo ook in My. 2In die huis van my Vader is daar baie woonplek. As dit nie so was nie, sou Ek nie vir julle gesê het Ek gaan om vir julle plek gereed te maak nie. 3En as Ek gegaan het en vir julle plek gereed gemaak het, kom Ek terug en sal julle na My toe neem, sodat julle ook kan wees waar Ek is. 4En julle ken die weg na die plek waarheen Ek gaan.”

16Ek sal die Vader vra, en Hy sal vir julle 'n ander Voorspraak stuur om vir ewig by julle te wees, 17naamlik die Gees van die waarheid. Die wêreld kan Hom nie ontvang nie, omdat hulle Hom nie sien en Hom nie ken nie. Maar julle ken Hom, omdat Hy by julle bly en in julle sal wees.
11 May 2AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Donderdag Oggenddiens - Ds Ben Bornman

JOHANNES 1 13Hulle is dit nie van nature nie, nie deur die drang van 'n mens of die besluit van 'n man nie, maar hulle is uit God gebore. 1 JOHANNES 1 God is lig 5Dít is nou die boodskap wat ons by Hom gehoor het en aan julle verkondig:…
23 May 2AM 13 min

Woensdag Oggenddiens - Ds Ben Bornman

PSALMS 147 5Ons Here is groot en magtig, sy kennis is onbegrens. JOHANNES 1 23Hy antwoord toe: “Ek is die een wat in die woestyn roep: Maak die pad vir die Here reguit.”
22 May 2AM 14 min

Dinsdag Oggenddiens - Ds Ben Bornman

JAKOBUS 1 17Elke goeie gawe en elke volmaakte geskenk kom van Bo. Dit kom van die Vader wat die hemelligte geskep het, maar wat self nie soos hulle verander of verduister nie.
21 May 2AM 15 min

Maandag Oggenddiens - Ds Ben Bornman

PSALMS 145 Ek wil getuig van u magtige dade 1'n Loflied van Dawid. Ek wil u lof verkondig, my God en Koning, ek wil u Naam altyd loof. 2Elke dag wil ek U loof, ek wil u Naam altyd prys. 3Die Here is groot, alle lof kom Hom toe, sy…
20 May 2AM 14 min

Vrydag Oggenddiens - Past Marius Jacobs

JOHANNES 21 Jesus verskyn nog 'n keer aan sy dissipels 1Daarna het Jesus weer aan sy dissipels verskyn, by die See van Tiberias. Dit het só gebeur: 2Simon Petrus en Tomas, wat ook Didimus genoem is, Natanael van Kana in Galilea, die seuns van Sebedeus en nog twee ander dissipels…
17 May 2AM 17 min