'n Bruilofslied - Psalm 45

Loading player...
In hierdie Mesiaanse Psalm sing die Bruid oor haar Bruidegom, op 'n besondere manier. Mag jy ook wonder en vreugde daaruit put om te weet dat God ook oor jou sing, in Sy liefde
16 May 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 121 - Oppad met God

Müller en Louis Negrini gesels vandag oor Ps 121 - die Here roep ons om saam met Hom te stap
26 Mar 49 min