Agra Draadloos Direk Ep 109

--:--
In hierdie week se episode, gesels PD met Fanie Cronje, Agra Auctions se streeks bestuurder, sowel as Danie de Lange, die tegniese adviseer by Feedmaster Hardap.
20 May Afrikaans Namibia Business News · Daily News

Other recent episodes

Agra Draadloos Ep 114

Hierdie week kuier PD nie net op die plaas nie, maar ook in jou agterplaas. Hy kyk bietjie na die House Of Pets reeks wat tans beskikbaar is by Auas Vet Med. Hy gesels egter ook met Fanie Cronje oor splinternuwe veilingsnuus.
24 Jun 13 min

Agra Draadloos Ep 113

Hierdie week gesel PD met Paul Klein oor enige komende veilings om van bewus te wees.
17 Jun 12 min

Agra Draadloos Direk Ep 112

PD gesels met Koos Briendenhann oor die komende Damara Skaap noorde Junior en Senior kurses. En Flip Du Plessis van Otjiwarongo, deel verdere veilingsnuus.
11 Jun 15 min

Agra Draadloos Direk Ep 111

Hierdie week gesels PD met Fanie Cronje, oor komende veilings, spesifiek in die suide. Hy kyk ook na die produksie van energie lekker, gemik op lammer ooie.
3 Jun 14 min

Agra Draadloos Direk Ep 110

Hierdie week gesels PD met Dr Joggie Briedenhann oor sy jaarlikse Bronsmara veiling. PD kyk ook saam met Feedmaster, na die verskillende opsies Korrels spesifiek vir kleinveë.
27 May 13 min