Vrydag Oggenddiens - Ds Ben Bornman

Loading player...
JOB 11:7
“Kan jy begryp wie God werklik is? Kan jy die Almagtige ten volle verstaan?

JESAJA 55
8My gedagtes is nie julle gedagtes nie,
en julle optrede nie soos Myne nie,
sê die Here;
9soos die hemel hoër is as die aarde,
so is my optrede verhewe bo julle optrede
en my gedagtes bo julle gedagtes.
24 May 2024 2AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Donderdag Oggenddiens - Past Buks van Staden

2 KORINTIËRS 12 9Sy antwoord was: “My genade is vir jou genoeg. My krag kom juis tot volle werking wanneer jy swak is.” Daarom sal ek baie liewer oor my swakhede roem, sodat die krag van Christus my beskutting kan wees.
23 Jul 2AM 13 min