Agra Draadloos Direk Ep 110

Loading player...
Hierdie week gesels PD met Dr Joggie Briedenhann oor sy jaarlikse Bronsmara veiling. PD kyk ook saam met Feedmaster, na die verskillende opsies Korrels spesifiek vir kleinveë.
27 May 2024 Afrikaans South Africa Business News · Daily News

Other recent episodes

Episode 189

In hierdie week se Agra Draadloos hoor ons van Christo Brisley van Agra Agricultural Academy, en CJ Cilliers van SureTech Namibia.
16 Apr 4 min

Episode 188

Hierdie week kry ons die nuutse inligting by Welma Jurgens van Protek.
8 Apr 2 min

Episode 187

In ons eerste episode van April hoor ons die nuutste nuus vanaf Dr Theuns Laubscher, so wel as vanaf Chrislemien Ströh, Agra se uitvoerende bestuurder van bemarking.
1 Apr 3 min

Episode 186

Hierdie week hoor ons van Dr Theuns Laubscher, sowel as Jannie Barnard, van Agra Safari Den.
26 Mar 2 min

Episode 185

In die nuutste Agra Draadloos episode hoor ons van Veearts, Dr Theuns Laubscher, en Welma Jurgens, n tuinboukundige van Protek.
18 Mar 3 min