Spreeklewe - Wees 'n lig vir die wêreld

Loading player...
Efesiers 5:8 Vroeër was julle die ene duisternis, maar nou in die Here is julle lig. Leef dan as mense van die lig.
22 May 2024 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Groot Biddag - Vergifnis

Annelie gesels met Mariandra Heunis wat haar getuienis lewer oor hoe sy moes vergewe na haar man se moord voor haar en haar dogter in hulle huis. Annelie gesels ook oor ons vergifnis vir ander en God se vergifnis vir ons.
23 Apr 29 min