Agra Draadloos Ep 113

Loading player...
Hierdie week gesel PD met Paul Klein oor enige komende veilings om van bewus te wees.
17 Jun 2024 Afrikaans Namibia Business News · Daily News

Other recent episodes

Agra Draadloos Ep 138

Knopvel siekte is besig om sy kop in Namibië uit te steek, en hierdie week gee PD vir ons meer inligting rondom dit. Hy gesels ook met Herman Lindvelt rakende die nuuste veilingsnuus.
3 Feb 16 min

Agra Draadloos Ep 137

Hierdie week kyk PD na al die jongste veilingsnuus; nuus uit die Suide, asook veilingsnuus uit die noorde, met Flip Du Plessis.
28 Jan 16 min

Agra Draadloos Ep 136

En so begin ons die nuwe jaar amper soos wat ons die ou jaar afgesluit het, in die geselskap van PD en Paul Klein. In hierdie week se episode deel Paul Klein, van Agra Auctions, die nuutste veilingsnuus met ons. PD kyk ook bietjie na die nuutste nuus vanaf Agra…
20 Jan 13 min

Agra Draadloos Ep 135

In die laaste episode vir 2024, kyk PD bietjie terug na die jaar se groot nuus. Paul Klein gesels ook met hom oor die laaste stukkie veilingsnuus vir die jaar.
3 Dec 2024 17 min

Agra Draadloos Ep 134

Hierdie week gesels PD met, onder andere, Christo Brisley, van Provision, oor wat hulle beplan vir vroeg 2025.
25 Nov 2024 12 min