Johnny Young

Loading player...
Johnny getuig oor sy grootword jare, swaarkry, eie planne, en hoe die Here sy lewe omgedop het vir die Koninkryk. Mag hierdie getuienis jou raak en inspireer!
16 Jun 2024 Afrikaans South Africa Self-Improvement · Christianity

Other recent episodes

Riana Botha (Episode 2)

In die tweede episode vertel Riana oor haar eie swangerskap en die uitdagings wat daarmee saamgekom het. Dan loop hulle `n pad van omtrent 4 jaar met hul seuntjie om uit te vind hoekom hy ten minste 3 meltdowns per dag het. Die Here is so getrou en bring dit…
15 Feb 32 min

Riana Botha (Episode 1)

Riana vertel van `n leeftyd waar sy hard probeer het om haar Pa se goedkeuring te kry, want hy wou so graag ook `n seuntjie gehad het. Die vyand het gedink hy kom steel haar identiteit, tot die Here ingryp deur `n boek - Captivating en `n droom wat haar…
8 Feb 31 min

Sandra Prinsloo

Wat `n eerlike getuienis. Sandra vertel oor haar en Eduan se huwelik, die ontsettende uitdagings, en hoe die Here hulle huwelik heeltemal kom herstel het. Daar is altyd hoop!!
18 Jan 34 min

Paulette van der Merwe (Episode 2)

Paulette bemoedig ons verder deur haar getuienis. Dis `n seisoen van oor begin in baie areas van haar lewe, maar in wie se krag - self of in God se krag. Sy leer hoe om "distractions" minder te maak en nader aan die Here te leef. Sy vertel ook van…
7 Dec 2025 27 min

Paulette van der Merwe

Paulette is `n vrou wat leef in diepe afhanklikheid van die Here. Sy vertel van haar tyd in Zimbabwe, die krag van woorde, 12 jaar van hakkel. Sy is onbeskaamd eerlik oor haar pad met Hom.
30 Nov 2025 33 min