Agra Draadloos Ep 115

Loading player...
Draadloos is 'n 10 minuut-lange landbou program en potgooi aangebied deur PD Stoman. Hy kyk na aktuele landbou sake, asook die jonste nuus en ander sake van belang vir die landbou gemeenskap, en sluit in wenke en raad, weer sake asook vendusies wat voorle.

Draadloos is a 10-Minute Agri Show or Radio Magazine Programme and Podcast hosted by PD Stoman, in which he will be covering the latest news in agriculture topics, weather, general farming tips and upcoming auctions.
2 Jul 2024 Afrikaans South Africa Business News · Daily News

Other recent episodes

Spesiale Episode - Foot and Mouth

In hierdie spesiale episode van Agra Draadloos, verduidelik Dr Ingrid Henkert-Weissnar - die FMD Support Fund koordineerder, waarom en hoe Namibia te werke gaan wanneer dit by Foot and Mouth inenting kom.
26 Feb 4 min

Episode 182

Hierdie week gee Veearts, Dr Theuns Laubscher vir ons n paar toepaslike diere gesondheidswenke.
25 Feb 2 min

Episode 181

Hierdie week gesels die veearts, Dr Theuns Laubscher met ons oor belangrike ontwikkelinge.
19 Feb 3 min

Episode 180

In hierdie week se episode van Agra Draadloos gesels Angelina Kanduvarisa met ons. Sy is die tegniese adviseer by Agra ProVision.
12 Feb 3 min

Episode 179

Hierdie week hoor ons van dr. Theuns Laubscher. Hy is van die Windhoek Veeartsenykliniek, sowel as Jamie Kahmann, Junior Tegniese Adviseer by Agra Provision.
5 Feb 4 min