Christene Reageer op Kontroversiële Olimpiese Voorstellings in Frankryk

Loading player...
Sekere voorstellings by die Olimpiese spele in Frankryk het Christene warm onder die kraag. Prof. Hennie Stander, Neels Jackson en Dr. Johan Pienaar gee hul mening oor Christene se ongemnak met sekere voorstellings by die Spele in Frankryk
31 Jul 2024 Afrikaans South Africa Christianity · News

Other recent episodes

STAATSREDE 2026

Jannie Pelser en gaste, Prof Andre Duvenhage, Jan Bosman en Dr Pieter Mulder gesels vandag oor die STAATSREDE 2026
18 Feb 54 min

Midde Oosterse konflik & verandering van plekname

Jannie Pelser gesels vandag met Ds Johan vd Merwe oor die Midde Oosterse konflik en vredesonderhandelinge. En dan gesels Jannie met Prof Hein Willemse en Dr Braam Hanekom oor die verandering van plekname en die sensitiwiteit daarvan
4 Feb 53 min