Die impak wat die verlede op ‘n volwasse persoon se lewe kan hê

Loading player...
Deon en Karin gesels hierdie week oor die impak wat die verlede op ‘n volwasse persoon se lewe kan hê. Karin getuig oor haar eie pa wat vaderloos en armoede groot geword het en deurlopend deur sy lewe nie sy ware identiteit kon vind nie. In hierdie magtelose stryd het hy homself oorgegee aan alkohol. Ongelukkig het sy verslawing en sy emosionele bagasie hulle as gesin baie seer gemaak en die gevolge daarvan het nog bagasie in die kinders se lewens veroorsaak.
29 Jul 2024 English South Africa Christianity · Kids & Family

Other recent episodes

Neurowetenskap tussen godsdiens en jou verhouding met Christus

René en Odette van Gods workshop kuier saam in die ateljee.... Wanneer jy volgens reël-gebaseerde godsdiens lewe, aktiveer dit dele van die brein wat boekhou van reg en verkeerd en die genade konsep kan verlore gaan, maar jou opregte verhouding met God vernuwe jou denke en dan word liefde geaktiveer.
26 Jan 1 hr 23 min

"It runs in the family"

Ons gebruik hierdie woorde so maklik. Genade ontken nie familie gesiedenis nie, dit onderbreek dit, want genade staan bo alles geskryf Deon & Karin gesels saam met pastoor René Changuion.
19 Jan 1 hr 31 min

Huwelikseer gebeur nie net sommer nie.

Baie klein dingetjies kan jou huwelik so seermaak dat jy voel jy moet skei. Die goeie nuus is daar is regtig antwoorde uit God se woord vir al jou uitdagings. Toets jouself of jy bydra to die vreugde of seer in jul verhouding.
12 Jan 1 hr 27 min

Hoe beskerm jy jou huwelik

Ons gee praktiese raad om in plek te hou. Daaglikse keuses is nodig om jou verbond te beskerm en as nalatingskap vir die volgende generasie te gee.
8 Dec 2025 1 hr 28 min