Ons het belowe dat ons nie sal rus voor ons die nuwe Burgemeester van Tshwane Dr. Nasiphi Moya in die ateljee gekry het nie. Dit was vir ons belangrik om te hoor wat haar plan is met Pretoria en of sy bereid is dat ons haar aanspreeklik hou vir besluite…
Al ooit gewonder wat doen die manne in daai groot torings by n lughawe? Wel hulle maak seker dat die vliegtuie nie teen mekaar bots nie en gee ook die instruksies van waar om te vlieg en land. Sean Warren het vandag ons kom vertel van sy beroep.
As jy hou van jou geskiedenis en mal is oor argitektuur dan is die gesprek met John Stewart iets wat jy nie kan misloop nie. John is uit Engeland om te kom gesels oor sy nuwe Biografie oor die lewe van bekende Argitek Sir Herbert Baker wat onderandere die Unie…
Showmax skop op die 14de Maart 'n nuwe seisoen af van The Mommy Club maarr die keer speel dit af in die Hoofstad met 5 mammas wat vir ons hulle lewens wys. Ansu Viljoen en Louise Volschenk het kom kuier om te vertel oor hoe hulle betrokke geraak het en…
Daar is n groot moontlikheid dat jy al vir Melinda gesien het iewers in 'n klein hoekie op jou TV skerm besig om tolkwerk te doen vir mense wat doof is. Vandag leer ons meer oor wat presies 'n gebare taaltolk is en hoe haar beroep duisende mense help reg…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.