Jolanda Saaiman getuienis

Loading player...
Jolanda gesels oor haar keuse om tydens `n tiener swangerskap, nie met die beplande aborsie voort te gaan nie. Sy ontmoet die Here letterlik op die hospitaalvloer. Maar dis nie waar haar storie eindig nie. Sy loop `n pad in diepe afhanklikheid van die Here elke dag.
25 Aug 2024 Afrikaans South Africa Self-Improvement · Christianity

Other recent episodes

Katryn Loots ( Episode 2 )

Ek en Katryn gesels verder oor haar pad na genesing fisies, emosioneel en geestelik, en hoe ons nie sonder die liggaam van Christus kan funksioneer nie. Skakel in vir hoop en inspirasie.
5 Apr 32 min

Katryn Loots (Episode 1)

Katryn kom gesels rou en eerlik oor haar geloofspad met 6 swangerskappe, `n miskraam, nageboorte depressie, MAAR wie sy is in Jesus, Wie Hy is, en hoe hy haar kom lei het na `n pad van genesing.
29 Mar 40 min

Santjie du Preez** Skuilnaam (Episode 3)

Wat `n voorreg om `n derde keer vir Santjie in die ateljee te he. Sy getuig oor hoe sy vir Jesus leer ken het as die Een wat vir haar intree by die Vader, haar Advokaat en hoe `n pad van heiligmaking lyk. Wat `n geseende gesprek tot eer van…
22 Mar 33 min

Santjie du Preez ** skuilnaam (Episode 1)

Rou en eerlike getuienis oor verkeerde alternatiewe verhoudings, die "ander vrou" in die affair, BUT GOD!! Die Here het vir Santjie kom uithaal uit haar diepste donkerte, en herstel in haar identiteit gebring soos net HY kan.
8 Mar 28 min