Agra Draadloos Direk Ep 124

Loading player...
Hierdie week gesels PD met Beate, a Feedmaster konsultant oor die heidge 'Vroue in Hoender Boerdery' kompetisie. Hy deel ook meer inligting rondom die komende Edugate Veiling wat binnekort in Otjiwarongo plaasvind.
10 Sep 2024 Afrikaans South Africa Business News · Daily News

Other recent episodes

Episode 189

In hierdie week se Agra Draadloos hoor ons van Christo Brisley van Agra Agricultural Academy, en CJ Cilliers van SureTech Namibia.
16 Apr 4 min

Episode 188

Hierdie week kry ons die nuutse inligting by Welma Jurgens van Protek.
8 Apr 2 min

Episode 187

In ons eerste episode van April hoor ons die nuutste nuus vanaf Dr Theuns Laubscher, so wel as vanaf Chrislemien Ströh, Agra se uitvoerende bestuurder van bemarking.
1 Apr 3 min

Episode 186

Hierdie week hoor ons van Dr Theuns Laubscher, sowel as Jannie Barnard, van Agra Safari Den.
26 Mar 2 min

Episode 185

In die nuutste Agra Draadloos episode hoor ons van Veearts, Dr Theuns Laubscher, en Welma Jurgens, n tuinboukundige van Protek.
18 Mar 3 min