Raak só by Afrikaans 100 betrokke

Loading player...
“Mense moenie dink hulle moet komitees stig en derduisende rande uitgee om deel te neem en Afrikaans se eeufeeswording te vier nie.”
13 Sep 2024 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Tannie Maria pak vetplantstropers in nuwe boek

Met haar liefde vir kos, die Karoo en mense - en ‘n besondere talent om haarself telkens in moordraaisels vas te loop - het tannie Maria ‘n unieke plek in lesers se harte gekry.
28 May 19 min