Annetjie Van Zyl - om te weet WIE jy is

Loading player...
Bertha gesels vanoggend met Annetjie van Zyl van Tall Trees en EI Activator oor die persoonlikheidsprofiele en ons beperkings wat met ons persoonlikhede saamgaan
19 Sep 2024 Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Voel jy soms soos 'n bedrieër in jou lewe? Donna Bothma weet...

#VreugdeJoy Donna Bothma van Healing Grace essentiële olies deel hoe Good haar waardigheid herstel het en haar bedrieërsindroom laat vaar het. Sy deel ook oor Belly2Brain se Madiba dag uitdaging en Women of Stature - hoe om in 'n gemeenskap jou geloof uit te leef.
16 Jul 1 hr 21 min