Bitterheid want dinge werk nie uit soos ons gebid het nie - vat jou gedagtes vas!

Loading player...
Bertha gesels vanoggend met Mariette Loubscher oor bitterheid. Die lewe gebeur, maar nie altyd soos ons gehoop het of voor gebid het nie en dit kan bitterheid veroorsaak. Dis tyd om ons gedagtes vas te vat!
3 Oct 2024 Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Voel jy soms soos 'n bedrieër in jou lewe? Donna Bothma weet...

#VreugdeJoy Donna Bothma van Healing Grace essentiële olies deel hoe Good haar waardigheid herstel het en haar bedrieërsindroom laat vaar het. Sy deel ook oor Belly2Brain se Madiba dag uitdaging en Women of Stature - hoe om in 'n gemeenskap jou geloof uit te leef.
16 Jul 1 hr 21 min