#DieGrootTrek - Dag in die lewe van 'n Wildlife Fotograaf

Loading player...
Jackie Gouverneur was al reg oor die wereld en het van die mooiste fotos geneem van wilde diere. Ons vind meer uit oor haar beroep en hoe sy op dit afgekom het. Ook van haar mees gunsteling oomblikke en interaksies met die diere wat sy afneem.
9 Sep 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Snotkop nuwe enkelsnit

Vars van die Multi-Platinum-sukses van hul treffer "Boerepompie", is Snotkop en Ricus Nel terug met nóg 'n groter samewerking wat Suid-Afrikaners regoor die land gaan vermaak. Hul splinternuwe enkelsnit, "Koelboks Koning", word vergesel deur 'n skreeusnaakse musiekvideo wat beloof om onmiddellik 'n gunsteling onder aanhangers te word.
3 Sep 14 min