Globale konflik en 'n moontlike 3de wêreld oorlog?

Loading player...
Jannie gesels vanoggend met Antonie van Niekerk, Prof Abel Esterhuyse en Jaco Kleynhans oor die kwessie van globale konflik, 'n moontlike 3de wêreld oorlog en die rol wat Suid-Afrika daarin kan speel
9 Oct 2024 Afrikaans South Africa Christianity · News

Other recent episodes

STAATSREDE 2026

Jannie Pelser en gaste, Prof Andre Duvenhage, Jan Bosman en Dr Pieter Mulder gesels vandag oor die STAATSREDE 2026
18 Feb 54 min

Midde Oosterse konflik & verandering van plekname

Jannie Pelser gesels vandag met Ds Johan vd Merwe oor die Midde Oosterse konflik en vredesonderhandelinge. En dan gesels Jannie met Prof Hein Willemse en Dr Braam Hanekom oor die verandering van plekname en die sensitiwiteit daarvan
4 Feb 53 min