#DieGrootTrek - Dodo Nyoka maak oop oor sy liedjies

Loading player...
Ons ken almal Dodo Nyoka vir sy lekker dans liedjies. Vandag het hy kom kuier by Doepie en Nina en ons bietjie meer vertel van die stories agter die musiek en wie Dodo regtig is en wat musiek vir hom as mens gedoen het.
10 Oct 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK Skryf'it kompetisie beoordeelaars.

Barry Müller (FAK Nasionale Hoof: Gemeenskap, Geskiedenis en Ad hoc-projekte), Therien Taljaard (FAK Bemarkingsbestuurder) en 2 beoordelaars; Pieter Groesbeek (Aka. BLIXIMSTRAAT ) as KI-liedjieskrywer en Monica Maree ( Lucas Maree se dogter) as Oorspronklike-liedjieskrywer is die 4 beoordeelaars wat by ons kom kuier om te vertel oor die verloop van…
1 Jun 10 min