Donderdag Oggenddiens - Past Deon Bosch

Loading player...
EFÉSIËRS 4

22dat julle, wat die vorige lewenswandel betref, die oue mens moet aflê wat deur die begeerlikhede van die verleiding te gronde gaan,
23en dat julle vernuwe moet word in die gees van julle gemoed
24en julle met die nuwe mens moet beklee wat na God geskape is in ware geregtigheid en heiligheid.
24 Oct 2024 2AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Donderdag Oggenddiens - Past Buks van Staden

2 KORINTIËRS 12 9Sy antwoord was: “My genade is vir jou genoeg. My krag kom juis tot volle werking wanneer jy swak is.” Daarom sal ek baie liewer oor my swakhede roem, sodat die krag van Christus my beskutting kan wees.
23 Jul 2AM 13 min