Spreeklewe - Doen dit in elk geval

Loading player...
Vir die gelowige, vir die een wat werklik in God glo, kan die lewe nie sonder koers of doelwit wees nie, sonder drome en doelwitte, sonder vrede en vreugde wees nie. Tyd wat God skenk, kan nooit — en mag nooit — verspeelde of verspilde tyd wees nie.
30 Oct 2024 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Groot Biddag - Vergifnis

Annelie gesels met Mariandra Heunis wat haar getuienis lewer oor hoe sy moes vergewe na haar man se moord voor haar en haar dogter in hulle huis. Annelie gesels ook oor ons vergifnis vir ander en God se vergifnis vir ons.
23 Apr 29 min