Agra Draadloos Ep 133

Loading player...
Hierdie week gesels PD met Herman Lindvelt oor velingsnuus. Herman is in beheer van die sentrale streek by Agra.
19 Nov 2024 Afrikaans Namibia Business News · Daily News

Other recent episodes

Agra Draadloos Ep 136

En so begin ons die nuwe jaar amper soos wat ons die ou jaar afgesluit het, in die geselskap van PD en Paul Klein. In hierdie week se episode deel Paul Klein, van Agra Auctions, die nuutste veilingsnuus met ons. PD kyk ook bietjie na die nuutste nuus vanaf Agra…
20 Jan 13 min

Agra Draadloos Ep 135

In die laaste episode vir 2024, kyk PD bietjie terug na die jaar se groot nuus. Paul Klein gesels ook met hom oor die laaste stukkie veilingsnuus vir die jaar.
3 Dec 2024 17 min

Agra Draadloos Ep 134

Hierdie week gesels PD met, onder andere, Christo Brisley, van Provision, oor wat hulle beplan vir vroeg 2025.
25 Nov 2024 12 min

Agra Draadloos Ep 132

As jy al ooit gewonder het, hier is die twee gereeldste stemme agter Agra Draadloos; PD en Anne.
11 Nov 2024 16 min

Agra Draadloos Ep 131

In die nuutste Agra Draadloos episode, vertel Fanie Cronje ons bietjie meer oor wat die huidige situasie in die suide is, na die hartseer nuus oor die Hardap Dam.
4 Nov 2024 14 min