Verhoog die Doeltreffendheid van Protek Produkte - 09 Desember 2024

Loading player...
🎙️Het jy geweet dat daar spesifieke produkte is wat Protek se ander tuinprodukte selfs meer effektief kan maak? 🌱 In hierdie episode deel Paul insigte oor hoe om jou tuinversorging na die volgende vlak te neem deur die regte kombinasies van Protek-produkte te gebruik.
Luister nou om uit te vind hoe jy jou tuin kan laat floreer met wenke en produkte wat die meeste uit jou belegging haal. 🌿🎧
#ProtekProdukte #Tuinwenke #SFMStreekRadio #GroeiMetProtek
9 Dec 2024 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot Kruin – waar ons die natuur se stem laat hoor.🌍27 November 2025

🔥🌿Hierdie week kyk Fred na die brande in Danabaai– hoe dit ontstaan, watter skade dit aanrig, en waarom onbeheerde, onbeplande veldbrande só gevaarlik is vir ons mense, wild én omgewing. Maar dis nie al nie… 🐘 Olifante, baba-robbe, en pangolins is weer in die nuus met ontstellende verhale oor die…
27 Nov 15 min

Protek - Winning the Battle Against Ants! 🐜 - 17 November 2025

🌿 Winning the Battle Against Ants! 🐜 Ants taking over your kitchen, paving or pet’s food? Protek has the fix! Protek’s Paul Hartzenberg explains: ✔️ Why ants are suddenly invading your kitchen, cupboards and counters ✔️ Which indoor products wipe out the entire colony — queen included ✔️ How to…
17 Nov 14 min